Teaching & Academics Online Course by Udemy, On Sale Here
Alles wat jy nodig het om rekenkundige, kwadratiese, meetkundige reekse asook sigma notasie te kan doen en te verstaan.
An excellent training about Math
Wiskunde: Rye en Reekse
In hierdie reeks gaan jy als leer oor getal patrone (rye en reekse).Ons leer jou als van rekenkundige reekse, kwadratiese reekse, meetkundige reekse asook sigma notasie. Elke les bestaan uit ‘n opwarming wat jou krities laat dink en wat jou ook gereed kry vir wat in die les gaan gebeur. Dan is daar die les afdeling wat jou ‘n sekere belangrike konsep leer. Die lesse eindig met ‘n “onthou” afdeling wat ‘n opsomming is van wat jy in die les geleer het.
Udemy is the leading global marketplace for learning and instruction
By connecting students all over the world to the best instructors, Udemy is helping individuals reach their goals and pursue their dreams.
Study anytime, anywhere.
Reviews
There are no reviews yet.