Music Online Course by Udemy, On Sale Here
Kitaar Lesse Vir Die Beginner.
An excellent training about Instruments
Ockert Se Kitaarlesse.
Die kitaar musikant gaan al die basiese beginsels leer wat nodig is om die kitaar te verstaan. Dan gaan ons akkoorde/kitaar drukke en ritme beoefen. Die kennis word dan toegepas word deur liedere te speel. Ons gaan 18 liedjies doen soos onder andere, “Al Le die Berge Nog So Blou”, “Ou Ryperd” en meer. Die liedjies gaan nlekker lewendige “rock” inslag he. Die kursus is maklik verstaanbaar en maklik om te bemeester. Musiek stukke en blaaie vir persoonlike gebruik word voorsien vir privaat gebruik deur die musikant. Die volledige handleiding word ook aan elkeen in die kursus voorsien. Die kursus word op n gemaklike wyse aangebied. Kom ontmoet my dan maak ons musiek. Laastens: Baie dankie dat u n resensie/review van die kursus sal gee. Waardeer dit.
Udemy is the leading global marketplace for learning and instruction
By connecting students all over the world to the best instructors, Udemy is helping individuals reach their goals and pursue their dreams.
Study anytime, anywhere.
Reviews
There are no reviews yet.