Lifestyle Online Course by Udemy, On Sale Here
Basiese hekelkursus vir linkshandige mense.
An excellent training about Arts & Crafts
Hekel vir Linkshandiges.
n Basiese Hekelkursus vir linkshandiges. As jy linkshandig is en graag wil leer hekel is my kursus perfek vir jou. Ek gaan jou help om die hekel terme te verstaan en die ses basiese steke te leer waaruit alle steke gekombineer word. Met die kennis sal jy basiese patrone kan hekel en pragtige artikels maak. Ek gaan jou leer hoe om vir elke steek om te draai aan die einde van n ry sodat jou werk mooi reguit bly. Dit is my passie om te hekel en veral om linkshadige mense soos jy te leer. Hekel is terapie vir die siel en kreatiwe uitlating in tye van stres. Kom geniet die hekelpad saam met my.
Udemy is the leading global marketplace for learning and instruction
By connecting students all over the world to the best instructors, Udemy is helping individuals reach their goals and pursue their dreams.
Study anytime, anywhere.
Reviews
There are no reviews yet.